, , , , , , , , , , , , , , , ,

Speletjies: Afrikaans – Intensiewe vorme

R25.00

TEMA: Somer plakkies 

60 woorde met hulle intensiewe vorme op ‘n ander plakkie.

6 ontwerpe word op 10 blaaie herhaal om die speletjie bietjie moeliker te maak en leerders te forseer om te lees.

Identifiseer dan die woord en pas die plakkies / sandale by mekaar wat by mekaar hoort.

Leer intensiewe vorme spelenderwys!

Druk uit en knip die plakkies uit.

Lamineer en speel!

So maklik as 1-2-3 en voor jy jou oë uitvee ken leerders die bekendste intensiewe vorme sonder swoeg en sweet!

Prys: R25

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram