, , , ,

Taalwerkboek: Graad 5 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 3 – Week 3 – 4 (2026)

R40.00

Taalwerkboek: Graad 5 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 3 – Week 3 – 4 (2026)

GENRE: Legendes / Mites

Streng volgens JOP (2023/2024) opgestel vir Kwartaal 3 Week 3 – 4.

Bevat fantastiese aktiwiteite wat geskik is vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal sprekers – selfs leerders vir wie Afrikaans ‘n derde of vierde taal is.

Prentryk om die aanleer van woordeskat en taalreëls te versterk.

Bestaan uit 54 bladsye vol aktiwiteite wat die volgende insluit: 

LEES & BEGRIP:

1. Daar word gefokus op die projek se leeswerk die week – nie ingesluit – gebruik dus enige projek van jou keuse.

WOORDVLAKWERK:

1. Basisvorme

– (afleidings / voor- en agtervoegsels)

2. Samestellings

3. Voornaamwoorde

4. Bywoorde

5. Voorsetsels

SINSVLAKWERK:

1. Direkte en indirekte rede

2. Ontkenning

3. Letterlike en figuurlike taalgebruik

4. Sinsoorte

WOORDBETEKENIS:

1. Sinonieme

2. Antonieme

3. Homonieme

SPELLING & PUNKTUASIE:

1. Aanhalingstekens

2. Dubbelpunt

INFORMELE ASSESSERING:

Kort taal in kontekstoets vir die vaardighede wat aangeleer is tydens week 3 – 4.

MEMORANDUM ingesluit

L.W: Slegs in PDF beskikbaar om die kopiereg van illustrasies te respekteer.

Prys: R40

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram