Afrikaans Omvattende Werkboek 1: Graad 7 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 3 Week 1 – 2 Onderhoud (2026)
Bestaan uit 51 blaaie propvol heerlike kindvriendelike werkkaarte wat leerders sal WIL doen!
GENRE: Onderhoud
TEMA: Spoed / Ongelukke / Kuns
Bestaan uit alle inhoud vir week 1 – 2 volgens JOP (2023/24)
LUISTER, LEES, KYK & BEGRIP:
1. Pre-lees aktiwiteite met woordeskat
2. Onderhoud met kenmerke en begrip
3. Kenmerke kopkaart om self te voltooi
4. Herken en benoem die kenmerke
5. Visuele teks: Strokiesprent met begrip
WOORDVLAKWERK:
1. Eiename
2. Enkelvoud en meervoud
3. Byvoeglike naamwoorde: Trappe van vergelyking
4. Tussenwerpsels
SINVLAKWERK:
1. Hoofsinne en bysinne
2. Direkte- en indirekte rede
BETEKENISLEER & WOORDESKATUITBREIDING:
1. Stamwoorde
2. Voorvoegsels
3. Agtervoegsels
SPELLING & PUNKTUASIE:
1. Dubbelpunt (integreer by direkte- en indirekte rede)
2. Vraagteken, komma, punt
3. Afkappingsteken, aanhalingstekens
INFORMELE ASSESSERING:
Kort taal-in-kontekstoets vir die vaardighede geleer in week 1 – 2
SKRYFWERK:
Skryfproses belyn met Thinking Tools
-Skryf ‘n onderhoud
MEMORANDUMS ingesluit
LET WEL OP: Die dokument is SLEGS BESKIKBAAR in PDF as gevolg van die kopiereg en terme en voorwaardes vir gebruik van illustrasies.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.