, , , , , ,

Taalwerkboekie 1: Graad 7 HT of EAT Week 1-2 Kwartaal 4 (2024)

R50.00

Taalwerkboekie 1: Graad 7 Huistaal of Eerste Addisionele Taal Week 1-2 Kwartaal 4 (2024)

Bestaan uit 55 blaaie propvol heerlike kindvriendelike werkkaarte wat leerders sal WIL doen!

Bestaan uit alle inhoud vir week 1-2 volgens JOP (2023/24)

WOORDVLAKWERK:

1. Byvoeglike naamwoorde:

1. Trappe van vergelyking

2. Intensiewe vorme

2. Samestellings (ekstra)

3. Selfstandige naamwoorde werkkaarte

4. Alfabetiese volgorde

5. Voegwoorde

6. Voorsetsels (ekstra vir aanwysings)

SINVLAKWERK:

1. Enkelvoudige en saamgestelde sinne

2. Tydsvorme

3. Bysinne:

1. Byvoeglike naamwoord frase

2. Bywoordelike frase

4. Sinsoorte

5. Kern en bepaler

6. Idiome en uitdrukkings

BETEKENISLEER & WOORDESKAT:

1. Sinonieme soek die skat + woordsoek

2. Antonieme

3. Kontekstuele betekenis van woorde

PUNKTUASIE:

1. Punt

2. Komma

MEMORANDUMS (van die blaaie is aangeheg – die res volg oor die naweek dan word hierdie dokument opgedateer)

LET WEL OP: Die dokument is SLEGS BESKIKBAAR in PDF as gevolg van die kopiereg en terme en voorwaardes vir gebruik van illustrasies.

Prys: R50

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram