, , , , , ,

Taalwerkboekie 2: Graad 7 HT of EAT Week 3 – 8 Kwartaal 3 – Jeugromans (2025)

R70.00

Taalwerkboekie 2: Graad 7 HT of EAT Week 3 – 8 Kwartaal 3 – Jeugromans (2025)

Bestaan uit 32 blaaie propvol heerlike kindvriendelike werkkaarte wat leerders sal WIL doen!

Bestaan uit alle inhoud vir week 3 – 8 volgens JOP (2023/24)

Tema van die werkkaarte is jeugromans so ek het die konteks gebruik van
– Ouma is ‘n rockster
– Suurlemoen
– Monter rugby
– Dromers
WOORDVLAKWERK:
  1. Abstrakte & konkrete selfstandige naamwoorde
  2. Voornaamwoorde
  3. Byvoeglike naamwoorde:
  4. Trappe van vergelyking
  5. Intensiewe vorme
  6. Verboë vorm
SINSVLAKWERK:
  1. Woordorde
  2. Sinstipes
  3. Tydsvorme: Verlede, teenwoordige, toekomstige tye
  4. Soorte paragrawe
  5. Chronologiese volgorde
  6. Oorredende en gevoelstaal
  7. Partydigheid en vooroordeel
  8. Stereotipering
  9. Retoriese stylmiddels
  10. Woordspeling
  11. Kritiese taalgebruik
BETEKENISLEER & WOORDESKATUITBREIDING:
  1. Letterlike en figuurlike betekenis
PUNKTUASIE:
  1. Vraagteken
  2. Uitroepteken
  3. Komma
  4. Punt
  5. Ellips

MEMORANDUMS 

LET WEL OP: Die dokument is SLEGS BESKIKBAAR in PDF as gevolg van die kopiereg en terme en voorwaardes vir gebruik van illustrasies.

Prys: R70

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram