Taalwerkboekie 3: Graad 5 Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 – Week 5 – 6 (2025)
Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele taal (JOP is dieselfde)
Slegs beskikbaar in PDF a.g.v illustrasies en illustreerders se vereistes.
Bestaan uit 30 bladsye met 26 bladsye memo’s.
Kort wenk / opsomming is bo-aan elke konsep geplaas om leerders te help om die werk beter te verstaan.
Dek alle taalwerk soos vereis deur JOP 2023/2024 vir Week 5 – 6:
WOORDVLAKWERK:
1. Soortname
2. Eiename
3. Voorvoegsels
4. Agtervoegsels
SINVLAKWERK:
1. Tydsvorme
2. Antonieme
SPELLING & PUNKTUASIE:
1. Punt
2. Komma
3. Aanhalingstekens
4. Woordeboekgebruik
Alle werk is gedifferensieër en daar is 3 – 4 werkkaarte vir elke konsep om te doen oor 2 weke asook vir huiswerk.
Lees- en skryfwerk sal in aparte boekies aangebied word.
Memorandum ingesluit.
Hierdie produk mag nie op sosiale media versprei word nie. Wet op Kopiereg voorbehou – byvoorbaat dank.Â
Prys: R30









Reviews
There are no reviews yet.