, , , ,

Taalwerkboekie 4: Graad 5 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 1 Week 7 – 8 (2025)

R20.00

Taalwerkboekie 4: Graad 5 Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 – Week 7 – 8 (2025)

Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele taal (JOP is dieselfde)

Slegs beskikbaar in PDF a.g.v illustrasies en illustreerders se vereistes.

Bestaan uit 30 bladsye met 26 bladsye memo’s.

Kort wenk / opsomming is bo-aan elke konsep geplaas om leerders te help om die werk beter te verstaan.

Dek alle taalwerk soos vereis deur JOP 2023/2024 vir Week  7 – 8:

WOORDVLAKWERK:

1.Voorsetsels

2.Lidwoorde

SINVLAKWERK:

1.Tydsvorme

2.Antonieme

SPELLING & PUNKTUASIE:

1.Vraagtekens

2.Woordvolgorde

3.Woordeboekgebruik

 

Alle werk is gedifferensieër en daar is 3 – 4 werkkaarte vir elke konsep om te doen oor 2 weke asook vir huiswerk.

Lees- en skryfwerk sal in aparte boekies aangebied word.

Memorandum ingesluit.

Hierdie produk mag nie op sosiale media versprei word nie. Wet op Kopiereg voorbehou – byvoorbaat dank. 

Prys: R20

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram