Taalwerkboekie 2: Graad 5 Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 – Week 3-4 – Novelle (2024)
Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele taal (JOP is dieselfde)
Slegs beskikbaar in PDF a.g.v illustrasies en illustreerders se vereistes.
Bestaan uit 42 bladsye met 42 bladsye memo’s.
Kort wenk / opsomming is bo-aan elke konsep geplaas om leerders te help om die werk beter te verstaan.
Dek alle taalwerk soos vereis deur JOP 2023/2024 vir Week 3-4:
WOORDVLAKWERK:
1.Voornaamwoorde
2.Byvoeglike naamwoorde
3.Voegwoorde
4.Verbindings
5.Tussenwerpsels (Uitroepe)
SINSVLAKWERK:Â
6.Tydsvorme
7.Spreekwoorde
8.Idiome
9.Vergelykings
SPELLING & PUNKTUASIE:
10.Punt
11.Komma
12.Woordverdeling (lettergrepe)
13.Woordeboekgebruik
Alle werk is gedifferensieër en daar is 3 – 4 werkkaarte vir elke konsep om te doen oor 2 weke asook vir huiswerk.
Lees- en skryfwerk sal in aparte boekies aangebied word.
Hierdie produk mag nie op sosiale media versprei word nie. Wet op Kopiereg voorbehou – byvoorbaat dank.Â
Prys: R25









Reviews
There are no reviews yet.