Vlaggies: Woordmuur met klankleer prente in drukskrif
Hout met oranje, geel en blou met bye / sonneblomme
26 vlaggies elk met die hoof- en kleinletter van die hele alfabet
Klankleer prentjie en woord per letter aangebring
Geskik vir woordmuur
Prys: R15








Esmeraldo Bossr (verified owner) –
Mooi