Afrikaans Omvattende Werkboek 1: Graad 7 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 2 Week 1-2 – Advertensie (2026)
GENRE: Advertensie / Plakkaat
Die volgende konsepte is in die boek gedek:
Hierdie boekie is in 2024 uitgebring met slegs taalwerk. Dit is opgedateer in 2026 om ‘n omvattende boekie te wees.
Alle werk streng volgens JOP (2023/2024) vir Week 1 – 2:
61 bladsye met alle aktiwiteite – sluit ook klein stukkie of bladsy met reëls in waar nodig gevolg deur werk.
LUISTER, LEES & KYK:
Advertensie
– Pre-lees aktiwiteite
– Advertensie (met kenmerke) en begripstoets
– Vul die kenmerke van die advertensie in
– Visuele teks: Advertensie / Plakkaat en begripstoets
WOORDVLAKWERK:
1. Eiename
2. Geslag
3. Enkel- en meervoud
4. Byvoeglike naamwoorde
5. Voornaamwoorde: Aanwysend + Betreklik
SINSVLAKWERK:
1. Direkte- en indirekte rede
2. Enkelvoudige sinne
3. Veelvoudige sinne
4. Saamgestelde sinne
BETEKENISLEER & WOORDESKATUITBREIDING:
1. Sinonieme
2. Antonieme
3. Letterlike en figuurlike betekenis
PUNKTUASIE:
1. Dubbelpunt
2. Kommapunt
3. Afkappingsteken
4. Kappie
5. Deelteken
6. Woordeboekgebruik
SKRYFWERK:
Advertensie met hele skryfproses met Thinking Tools belyn
Hele skryfproses met sukseskriteria en rubriek ingesluit.
MEMO ingesluit.
Slegs beskikbaar in PDF om die kopiereg op illustrasies van internasionale illustreerders te respekteer.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.