Taalwerkboekie 2: Graad 6 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 3 – Week 3 – 4 (2024)
Streng volgens JOP (2023/2024) opgestel vir Kwartaal 3 Week 3 – 4.
Bestaan uit 17 bladsye vol aktiwiteite vir die projekte se tema:Â
LEES & BEGRIP:
1. Daar word gefokus op die projek se leeswerk die week – nie ingesluit – gebruik dus enige projek van jou keuse.
WOORDVLAKWERK:
1. Werkwoorde en tydsvorme
2. Bywoorde
SINSVLAKWERK:
1. Enkelvoudige sinne
2. Saamgestelde sinne
WOORDBETEKENIS:
1. Een woord vir ‘n frase
Bevat fantastiese aktiwiteite wat geskik is vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal sprekers – selfs leerders vir wie Afrikaans ‘n derde of vierde taal is.
Prentryk om die aanleer van woordeskat en taalreëls te versterk.
L.W: Slegs in PDF beskikbaar om die kopiereg van illustrasies te respekteer.
Prys: R25









Reviews
There are no reviews yet.