Werkboekie: Graad 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 1 (2024)
Streng volgens JOP opgestel vir Kwartaal 1.
Bestaan uit 100 bladsye vol aktiwiteite vir die volgende temas:Â
1.Week 1 : Dit is ek!
2.Week 2: My verjaarsdag
3.Week 3 – 4: Ons gaan skool toe
4.Week 5 – 6: My familie
5.Week 7 – 8: Ons speel buite
6.a-klank
7.s-klank
8.Week 9-10: Gevoelens
9. l-klank
10.v-klank
Bevat fantastiese aktiwiteite wat geskik is vir Eerste Addisionele Taal sprekers – selfs leerders vir wie Afrikaans ‘n derde of vierde taal is.
Prentryk om die aanleer van woordeskat te versterk.
Alle woorde kan na getrek word.
Bevat afdeling vir woordeskat per week volgens JOP.
Sinne wat geskryf is en gelees kan word.
Teken ‘n prent oor die tema.
Pas die woord by die prent aktiwiteite.
Vier klanke volgens ATP vereistes ook ingesluit: s,a,l en v.
Aktiwiteite vir aanleer van klanke sluit in:
Woordeskat met duidelike prente, natrek van klank,
Kort sinnetjie om klank te oefen,
Doolhof met klank,
Enkodering en dekorderings oefeninge
Visuele voorgrond / visuele diskriminasie oefening met die klanke.
Slegs in PDF beskikbaar om die kopiereg van illustrasies te respekteer.
Prys: R70









Reviews
There are no reviews yet.