Werkboekie: Graad 6 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 3 – Week 1-2 (2024)
Streng volgens JOP (2023/2024) opgestel vir Kwartaal 3 Week 1 – 2.
Bestaan uit 41 bladsye vol aktiwiteite vir die mite/fabel/legende tema:Â
LEES & BEGRIP:
1. Leesbegrip: Inligting oor fabels, mites en legendes
2. Venn-Diagram vir vergelyking van konsepte
3. Tabel vir sortering (speletjie)
4. Luisterbegrip: Koning Midas
5. Leesbegrip: Koning Midas vanuit ASG ekstra vrae
6. Leesbegrip: Hercules
WOORDVLAKWERK:
1. Byvoeglike naamwoorde
- Attributief en predikatief
- Trappe van vergelyking
- Intensiewe vorme
- Verboë vorm
2. Werkwoorde
3. Letterlike en figuurlike taalgebruik
SINSVLAKWERK:
1. Lydende en bedrywende vorm
2. Ontkenning
SPELLING & PUNKTUASIE:
1. Leestekens:Â Hoofletters, punt, vraagteken, uitroepteken, komma (algemene opsomming)
Memorandum ingesluit vir alle werkkaarte.
Bevat fantastiese aktiwiteite wat geskik is vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal sprekers – selfs leerders vir wie Afrikaans ‘n derde of vierde taal is.
Prentryk om die aanleer van woordeskat en taalreëls te versterk.
L.W: Slegs in PDF beskikbaar om die kopiereg van illustrasies te respekteer.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.