, , , , , ,

Werkboekie: Graad 7 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Week 1-2 (2024)

R30.00

Werkboekie: Graad 7 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Week 1-2 (2024)

Bestaan uit 30 bladsye met die volgende taalwerk volgens JOP belyn:

Woordvlakwerk:

1.Tussenwerpsels

2.Enkelvoud en meervoud (meervoude reëls)

3.Byvoeglike naamwoorde

4.Trappe van vergelyking

5.Alfabetiese volgorde

6.Klankgrepe en lettergrepe

Sinsvlakwerk:

1.Teenwoordige tyd

2.Verlede tyd

3.Toekomende tyd

Betekenisleer en woordeskatuitbreiding:

1.Homonieme

2.Homofone

3.Idiome

Resensie / Verhalende opstel beskikbaar in Novelle boekie

MEMO sal oor 2 weke opgelaai word – u kan dan net weer dieselfde skakel volg en die boekie opnuut aflaai – volledige memo sal dan ingesluit wees.

Slegs beskikbaar in PDF – kopiereg op illustrasies te respekteer.

Prys: R30

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram