Wiskunde werkboekie met 40 bladsye vir kwartaal 2 bestaande uit die volgende konsepte:
– Data hantering:
Maak grafieke met prentjies
Klasopname
– 3D voorwerpe:
identifiseer, gly/rol, vergelyking
–Tyd:
dae van die week en maande sorteer en natrek,
sorteer gebeure in volgorde van tyd
–Lengte:
lank en kort / breed en smal
–Herhaalde optel met voorwerpe en getalle lyne in 2’s
–Massa:
Swaar en lig sortering
Kies die ligste / swaarste en kleur in
Woordsomme met reeks tussen 0 en 20
-Optel en aftrek
Prys: R40