, , , ,

Wiskunde: Graad 2 Werkboek Kwartaal 3

R50.00

52 bladsye propvol prente geintegreer met Wiskunde konsepte om die aanleer van konsepte pret en interessant te maak vir jong leerders.

Ideaal vir Graad 2 leerders vir vaslegging van konsepte asook intervensie vir Graad 2 leerders of leerders met spesiale onderwys behoeftes en outisme.

Is opgestel met aangepaste kurrikulum.

Baie eenvoudig en maklik om die leerders aan die begin van die kwartaal eers selfvertroue te laat ontwikkel met die nuwe konsepte.

Lewensvaardigheid temas is hier en daar geintegreer (in en om die huis).

Boekie bevat die volgende konsepte:

Voorbladsy

Bladsy met afskorting tussen “afdelings / konsepte”

Kleur in volgens die kode (Hoofrekene tot 20)

Tel saam (+) tot by 20

Trek af tot by 20

Nommerkombinasies tot 5

Vul gespaste bewerkingsimbool in

Woordsomme

Verloop van tyd

Breuke (Halveer en kwarte)

Simmetrie van my liggaam

Simmetrie van vorms

Data hantering

Geld

Kapasiteit

Patrone 0-100

Prys: R50

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram