Hoofrekene boekie met 35 bladsye vir kwartaal 2 bestaande uit:
Voorbladsy
Tel aan en terug tussen 1 -50.
Tel in twee’s en tiene
Tel aan en terug in twee’s en tiene
Vul die ontbrekende getalle in die reeks in
Vul die nommer voor en na in
Vul in <,> of =.
Kan ook gebruik word vir Graad 3 intervensie.
Prys: R40









