Woordeboekgebruik: Graad 6 Boekie – Kwartaal 1 (2024)
11 bladsye per boekie – 2 woorde per bladsy met verduideliking vanuit woordeboek – een bladsy per week.
Vrae is opgestel volgens Bloom se vlakke om begrip van woord te bepaal.
Goeie oefening van taalkonvensies soos antonieme / sinonieme / voorvoegsels / agtervoegsels en sinskonstruksie en skryf van sinne.
Memo volg oor 2 weke.Â
Slegs beskikbaar in PDF om kopiereg van illustreerders te respekteer.
Prys: R25








Reviews
There are no reviews yet.