Moedersdag 2022
Ingesluit in die pakkie:
7 bladsye met aktiwiteite bestaande uit die volgende
Begripstoets: Literêre teks (Geskiedenis van Moedersdag)
Visuele teks: Moeder- en dogtertee uitnodiging
Woordsoek
Sertifikaat vir leerders om te versier vir mamma vir Sondag
Antwoordbladsye
Vrae is uitgewerk volgens Barret se vlakke so dit kan met ‘n geruste hart gebruik word om die vaardighede voor te berei en hersien vir die eksamen.
Prys: R10
Sanet Venter (verified owner) –
Mariana Malan (verified owner) –
Chante Palmer (verified owner) –
Myrtle Duiker (verified owner) –