TEMA 3: Maak maats
Maak Afrikaans lekker in die klas met hierdie boekie ontwerp vir Graad 4 Eerste Addisionele Taal leerders.
Dit sluit al die aspekte in volgens 2021 JOP (ATP) vir week 5 – 6 Kwartaal 1.
Bestaan uit 78 (antwoord bladsye ingesluit) bladsye met prente om die aanleer van woordeskat en taalleer te ondersteun.
Alle taalleer konsepte is ingesluit soos vereis deur ATP:
Woordeskat:
Nuwe woordeskat woordsoek
Soek die woorde
Alfabetiese volgorde
Woorde se betekenis: Vul in
Idiome
Versamel inligting
Hervertel die storie
Skryf ‘n paragraaf
Werk met woorde en sinne
Sinonieme en antonieme
Samestellings
Selfstandige naamwoord: Meervoud, verkleining, geslag
Vokaalgroep 3 (a, e, i, o, u)
Byvoeglike naamwoorde
Hoof- en hulpwerkwoorde
Voegwoorde
Voornaamwoorde
Voorsetsels (Boekie 4)
Tydsvorme (Boekie 4)
Afkappingsteken (Boekie 4)
Skryfwerk –
Begripstoets: WhatsApp (vervang SMS)
WhatsApp: Kenmerke praktiese toepassing
Lys van emotikons
Lys van afkortings in WhatsApp taal
Skryf ‘n WhatsApp boodskap
Sluit in: Beplanning, Eerste skryfstuk en Publiseer
Antwoordbladsye
Memorandum is ingesluit vir die hele boekie.
Prys: R25.
Kim Du Plooy (verified owner) –
Tanya Swart (verified owner) –
Esme van Moerkerken (verified owner) –