FAT2: Skryftaak – Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 2022
Tema: My gunsteling dier
Bestaan uit die volgende:
Instruksies
Prent as inspirasie: My gunstelingdier
Beplanning: Breinkaart, skryfraamwerk wat struktuur verskaf en leerders help om ‘n fantastiese drie paragraaf beskrywende opstel te skryf.
Sukseskriteria, lysies en rubriek ingesluit (20 punte).
PDF en Word dokumente is ingesluit, maar daar word AANBEVEEL dat die voorbladsy en rubriek vanuit die PDF gedruk word a.g.v die omskakeling van die dokument na Word.
Prys: R20









Anonymous (verified owner) –
Charmaine Kiewiet (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –