Sale!
, , , ,

Graad 4 Afrikaans Huistaal Werkboekie 3 Kwartaal 1

Rated 5.00 out of 5 based on 5 customer ratings
(5 customer reviews)

Original price was: R50.00.Current price is: R30.00.

TEMA 5: Lappies

Maak Afrikaans lekker in die klas met hierdie boekie ontwerp vir Graad 4 Huistaal leerders.

Dit sluit al die aspekte in volgens 2021 JOP (ATP) vir week 5 – 6 Kwartaal 1.

Bestaan uit 37 bladsye met prente om die aanleer van woordeskat en taalleer te ondersteun.

Alle taalleer konsepte is ingesluit soos vereis deur ATP:

Woordeskat:

Nuwe woordeskat woordsoek

Alfabetiese volgorde

Woorde se betekenis

Idiome

Versamel inligting

Hervertel die storie

Skryf ‘n paragraaf

Lees- en skryftekens & Taal:

Leestekens: Koppelteken

Hersien lettergrepe en klankgrepe

Vokaalgroep 3 (a, e, i, o, u)

Byvoeglike naamwoorde

Enkelvoudige sinne

Skryfwerk – Skryf ‘n gedig

Begripstoets: Gedig

Gedig: Kenmerke praktiese toepassing

Sluit in: Beplanning, Eerste skryfstuk en Publiseer

Antwoordbladsye

Memorandum is ingesluit vir die hele boekie. 

Prys: R30.

5 reviews for Graad 4 Afrikaans Huistaal Werkboekie 3 Kwartaal 1

  1. Rated 5 out of 5

    Charmaine Kiewiet (verified owner)

  2. Rated 5 out of 5

    Kriek Hannelie (verified owner)

  3. Rated 5 out of 5

    Salome Cornwell (verified owner)

  4. Rated 5 out of 5

    JANSIE S. (verified owner)

  5. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram