Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT3) Kwartaal 1 (2023)
Bestaan uit drie afdelings:
Begripstoets: Koerantberig (15 punte)
Visuele teks: Resep (10 punte)
Taalstruktuur en -konvensies: Strokiesprent (15 punte)
*Skryftaak word apart opgelaai, omdat onnies soms hulle eie opstel. (VOLG ASAP)
Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.
Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.
Beskikbaar in Pdf en Word – slegs die tekste (berig / strokiesprent / visuele teks) is nie aanpasbaar nie, omdat ek ‘n app gebruik het om die teks outentiek te laat lyk.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R50









Salome Cornwell (verified owner) –
Daleen Podges (verified owner) –
Rozane Scholtz (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
questions are relevant
Larina Hutton (verified owner) –
Jané Cloete (verified owner) –