, , , ,

Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kontroletoets Kwartaal 4 (2021)

R50.00

Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kontroletoets Kwartaal 4 (2021)

Sluit die volgende in:

Respons op teks :

Literêre teks met begripstoets (15 punte)

Visuele teks met begripstoets (10 punte)

Opsomming (5 punte) met rubriek

Taalstruktuur en -konvensies (10 punte)

Totaal: 40 punte

U ontvang ‘n skakel direk na betaling via e-pos sowel as aanlyn. Kliek daarop om die produkte af te laai.

Word aangestuur in Pdf sowel as Word formaat, indien u aanpassings wil maak – ek beveel wel aan dat u die “Voorbladsy met kleur” vanuit pdf druk indien verkies omrede dit in Word verwrong word a.g.v die dokument wat verander is na ‘n Word dokument.

Prys: R50

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram