Graad 6 Afrikaans Huistaal FAT 8 Kwartaal 4 (2022)
Skryftaak: Onderhoud (Dialoog)
Bestaan uit 11 bladsye wat die volgende insluit:
Voorbeeldteks met eienskappe
Instruksieblad: Skryf ‘n onderhoud met iemand by jou droomvakansie bestemming.
5 bladsye vir die hele skryfproses
Sukseskriteria en herleesblad om te kontroleer of alle eienskappe aangebring is in teks
Rubriek (voorstel – kan eie gebruik indien verkies)
Prys: R20








Reviews
There are no reviews yet.