Sale!
, , , ,

Graad 6 Afrikaans Huistaal FAT 9 Kwartaal 4 2022

(4 customer reviews)

Original price was: R70.00.Current price is: R50.00.

Die assesseringstaak voldoen aan alle vereistes soos uiteengesit in departementele dokumente.

Sluit slegs FAT 9 (Kontroletoets) in.

Skryftaak apart opgelaai.

Bestaan uit 4 afdelings: 

Begripstoets: Fabel- Leeu en Beer soek heuning (10 punte)

Gedig – Wat zoem daar? (10 punte)

Visuele teks: Instruksieteks – Resep (10 punte)

Opsomming: Opsomming: Bye (5 punte)

Taalstruktuur en -konvensies (15 punte)

Totaal: 50 punte

Taak sluit memorandum in. Memorandum sluit kognitiewe vlakke in, plus punte toekenning per vraag.

Sluit ook analise in van hoeveelheid vrae per vlak per afdeling.

Na betaling ontvang u die PDF en Word weergawe sodat u aanpassings kan maak soos skoolwapen, skoolnaam ens.

Prys: R50

4 reviews for Graad 6 Afrikaans Huistaal FAT 9 Kwartaal 4 2022

  1. Lizaan Smit (verified owner)

  2. Mari-Lise van Zyl (verified owner)

  3. Samuel Johnson (verified owner)

  4. Chumenay Pietersen (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram