Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT3) Kwartaal 1 (2023)
Bestaan uit drie afdelings:
Begripstoets: Koerantberig – Desmond Tutu (10 punte)
Gedig – Geliefde Desmond Tutu (10 punte)
Visuele teks: Strokiesprent met idiome/vergelykings (10 punte)
Taalstruktuur en -konvensies: Koerantberig uittreksel (20 punte)
Opsomming: Tydlyn chronologies sorteer – Desmond Tutu (10 punte)
TOTAAL: 60 punte
*Skryftaak word apart opgelaai omdat onnies soms hulle eie opstel. (VOLG ASAP)
Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.
Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.
Beskikbaar in Pdf en Word.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R50









Larina Hutton (verified owner) –
Gretna Charles (verified owner) –
Lurene Cupido (verified owner) –