Die assesseringstaak voldoen aan alle vereistes soos uiteengesit in departementele dokumente.
Sluit slegs FAT 9 (Kontroletoets) in.
Skryftaak apart opgelaai.
Bestaan uit 4 afdelings:Â
Begripstoets: E-pos van Rooikappie (10 punte)
Gedig: RE: my e-pos hartedief (10 punte)
Visuele teks: Kaart (10 punte)
Opsomming: Wenke vir die beplanning van ‘n partytjie (10 punte)
Taalstruktuur en -konvensies (20 punte)
Totaal: 60 punte
Taak sluit memorandum in. Memorandum sluit kognitiewe vlakke in, plus punte toekenning per vraag.
Sluit ook analise in van hoeveelheid vrae per vlak per afdeling.
Na betaling ontvang u die PDF en Word weergawe sodat u aanpassings kan maak soos skoolwapen, skoolnaam ens.
Prys: R50









Rozani Maree (verified owner) –
Beaugin Konstabel (verified owner) –
Chumenay Pietersen (verified owner) –