Sale!
, , , , , ,

Graad 7 Afrikaans Huistaal Formele Assessering Kwartaal 2 (2022)

Original price was: R60.00.Current price is: R40.00.

FAT 5: Graad 7 Afrikaans Huistaal Formele Assesseringstaak Kwartaal 2 (2022)

Als is volgens puntetelling soos voorgestel in JOP (ATP).

TEMA: Kamp / voetspore / monsters

Sluit die volgende in:

Respons op teks :

Literêre teks met begripstoets – Ontdek ‘n voetspoor tydens ‘n kamp (10 punte)

Gedig: Die monster onder my bed (10 punte)

Visuele teks met begripstoets – Uitnodiging – Monsterpartytjie (10 punte)

Opsomming – Kamp wenke (10 punte)

Taalstruktuur en -konvensies (20 punte)

Sluit memorandum met Bloom/Barret se vlakke in soos deur Dept. vereis.

Totaal: 60 punte

Skryftaak: x 2 Kort (20 punte) apart opgelaai (R10 per taak)

Aanbeveling: Terme en voorwaardes en voorblad vanuit Word dokument is klein bietjie verwronge a.g.v die verwerking van Pdf na Word weergawe (ignoreer asb.)

U ontvang ‘n skakel direk na betaling via e-pos sowel as aanlyn. Kliek daarop om die produkte af te laai.

Word aangestuur in Pdf en Word formaat.

Prys: R40

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram