TEMA 1: Alles wat met V begin
Maak Afrikaans lekker in die klas met hierdie boekie ontwerp vir Graad 7 HT leerders.
Dit sluit al die aspekte in volgens 2021 JOP (ATP) vir week 1 – 2 Kwartaal 1.
Bestaan uit 32 bladsye met prente om die aanleer van woordeskat en taalleer te ondersteun.
Leervriendelik.
Alle taalleer konsepte is ingesluit soos vereis deur ATP:
Stel jouself voor leeskaart
Nuwe woordeskat woordsoek x 3
Alfabetiese volgorde
Nuwe woordeskat prente pas
Versamel inligting
Hervertel die storie
Skryf ‘n paragraaf
Selfstandige naamwoorde: Reëls
Hersien lettergrepe
Homofone x 2
Eiename
Abstrakte selfstandige naamwoorde
Verlede tyd
Teenwoordige tyd
Samestellings
Alfabetiese volgorde: Abstrakte s.nwe
Selfstandige naamwoord: Geslag
Abstrakte s.nwe: Woordsoek
Selfstandige naamwoord: Versamelname
Hersien: Hoofletters, punte en kommas
Skryfwerk bestaan uit:
Volksverhaal met kort begripsvrae wat daarop volg.
Bladsy vir beplanning, eerste poging skryf en dan publisering van persoonlike vertelling (kort verhaal).
Sluit ‘n tabel in met sukseskriteria om af te merk na voltooiing van die skryfstuk.
Memorandum is ingesluit vir die hele boekie.
Prys: R30
Jolene Jacobs (verified owner) –
Qualin Snyers (verified owner) –
Elizna Ras (verified owner) –
Yvette Scholtz (verified owner) –
Baie oulik, deeglik en doenbaar.