Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) Kwartaal 2 (2023)

(3 customer reviews)

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

 

Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2023)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en ASG.

Die leesboekie – Tarentaalboek van ASG is geintegreer by die 30 min. leesperiodes per week.

DBE boek vir Gr. 4 HT en Gr. 4 EAT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer.

Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies om by ATP vereistes te pas.

Week 1 – 2: Tema 6 – Gedigte vanuit verskeie bronne gebruik (Gedigte)

Week 3 – 4: Tema 7 – Koud en nat + DBE boek Gr. 4 HT (Weerverslag/weerberig)

Week 5 – 6: Tema 8 – Ou, ou dierestorie –  (Dialoog/onderhoud)

Week 7 – 8: Tema 9 – Wat is in die yskas? + Gr. 5 EAT DBE boek (Instruksieteks)

Week 9 – 11: Hersiening en Toetsreeks

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Prys: R70

3 reviews for Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) Kwartaal 2 (2023)

  1. Zaheera Ameer (verified owner)

    zaLimpopo, South Africa

  2. Porscha L. (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

  3. Melissa Smith (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram