Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) Kwartaal 3 (2023)

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

 

Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2023)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Afrikaans Sonder Grense (ASG).

DBE boek vir Gr. 4 EAT + Gr. 4 HT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer vir addisionele taalwerk.

Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.

Week 1 – 2:   Tema 10 – Stories oor helde (Fabel/mite/legende – skryf ‘n hervertelling)

Week 3 – 4:   Projek – Navorsing en begripstoetse

Week 5 – 6:   Projek – Skryfgenre

Week 7 – 8:   Tema 13 / 14 – Paddas + ander gedigte vanuit Kwartaal 3 temas (Gedig)

Week 9 – 10: Tema : Vanuit Gr. 4 HT DBO boek – daar was geen advertensies in ASG nie.  (Advertensie)

Week 11:        Hersiening

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Kort oorsig (kurrikulumdekking) vir die kwartaal ook aangeheg.

Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.

Prys: R70

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram