Lesbeplanning Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 (2023)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en ASG/ DBO boeke geintegreer.
Week 1 – 2: Tema 2 – Suid-Afrika, van toeka tot nou (verslag/berig/inligtingsteks)
Week 3 – 4: Tema 3 – Waterwesens (Novelle/storie) – boekie later beskikbaar
Week 5 – 6: Tema 1 – Kattemaai (Storie met dialoog/Kortverhaal) – boekie beskikbaar (Boekie 1 van 2022)
Week 7 – 8: Tema 4 – Soet (Instruksieteks) – boekie ook beskikbaar (Boekie 2 van 2022)
Week 9 – 10: Tema 5 – Lappies(gedig / plakkaat / kennisgewing) – boekie beskikbaar vir storie (nuwe boekie sal gemaak word vir plakkaat/kennisgewing)
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Prys: R70
Anonymous (verified owner) –
Baie tevrede
Shariska (verified owner) –