Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 (2023)

Rated 5.00 out of 5 based on 2 customer ratings
(2 customer reviews)

Original price was: R100.00.Current price is: R70.00.

 

Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 (2023)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum handboek.

Die Platinum leesboekie is hier en daar geintegreer by die 30 min. leesperiodes per week.

Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.

Week 1 – 2: Tema 7 – Natuurlik – Taalwerk; Graad 4 Leesboekie (Gedig)

Week 3 – 4: Tema 6 – Sambrele (Boekomslag / Advertensie / Tydlyn)

Week 5 – 6: Tema 14 – Bure (Dialoog / Onderhoud/ resensie)

Week 7 – 8: Tema 9 – Sop (Instruksies / Prosedures)

Week 9 – 11: Hersiening en Toetsreeks

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Prys: R70

2 reviews for Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 (2023)

  1. Rated 5 out of 5

    Madelie Nel (verified owner)

    ZAGauteng, South Africa

  2. Rated 5 out of 5

    Porscha L. (verified owner)

    ZAGauteng, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram