Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 (2022)

(2 customer reviews)

R70.00

Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 (2022) – 11 weke.

Tema 10 – 14 is gebruik vanuit Platinum Handboek.

Belyn met ATP, DBO boek geintegreer (nie als gebruik) en Platinum.

DBO boek is hier en daar geintegreer vir addisionele werk en oefening.

Neem asb. kennis dat temas nie in volgorde van handboek gebruik is nie. Dit is uiteengesit soos uiteengesit in die JOP (ATP) per 2 weke.

Tema 10 – 14 is gedek en gebruik in die beplanning, maar tekste en temas is gekies soos deur die ATP vereis per 2 weke siklus.

Bevat woordeskat / spelling per week per les, asook voorstelle vir moontlike inleidings en huiswerk.

Gestuur in PDF en Word om nodige aanpassings te maak volgens skool vereistes.

Prys: R70

2 reviews for Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 (2022)

  1. Porscha Loots (verified owner)

    Absoluut die beste!

  2. Elsie du Toit (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram