Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 (2022)

(2 customer reviews)

Original price was: R100.00.Current price is: R70.00.

Lesbeplanning Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 (2022) – 11 weke.

Tema 10, 12, 13 en 14 asook tema 16 is gebruik vanuit Platinum.

Belyn met ATP en Platinum.

Neem asb. kennis: Die inhoud van temas en tekste spring vreeslik rond a.g.v ATP vereistes so van die tekste kom dus vanuit ‘n ander Tema veral week 1 – 2 (DBO boek) en week 7 – 8 (Tema 16)

DBO boek is hier en daar geintegreer vir addisionele werk en oefening.

Bevat woordeskat / spelling per week per les, asook voorstelle vir moontlike inleidings en huiswerk.

Gestuur in PDF en Word om nodige aanpassings te maak volgens skool vereistes.

Prys: R70

2 reviews for Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 (2022)

  1. Elsie du Toit (verified owner)

  2. Nicolene Burger (verified owner)

    zaLimpopo, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram