Lesbeplanning vir Kwartaal 3 (2022) – 11 weke
Tema 10 – 14 is gebruik in Platinum.
Neem asb. kennis dat die temas vreeslik rondspring asook die inhoud van temas en skryfgenres.
Ek het leesstukke uit die DBO boek geneem om aan ATP vereistes te voldoen, maar het probeer om in Platinum slegs vanaf Tema 10 – 14 te gebruik.
Belyn met ATP en Platinum.
DBO (DBE) Boek geintegreer vir addisionele werk en oefening.
Bevat woordeskat / spelling per week per les, asook voorstelle vir moontlike huiswerk.
Gestuur in PDF en Word om nodige aanpassings te maak volgens skool se vereistes.
Prys: R70








Elsie du Toit (verified owner) –