Sale!
, , , , , ,

Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) Kwartaal 3 (2023)

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

 

Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2023)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum.

Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.

Week 1 – 2: Tema 11 – Kuns, kuns, kuns (Drama/Dialoog/Gedig)

Week 3 – 4: Projek – Navorsing en begripstoetse

Week 5 – 6: Projek – Skryfgenre

Week 7 – 8: Tema 14 – Oos wes, tuis bes (Legende/mite/fabel/drama ens vir literatuurtoets)

Week 9 – 10: Tema 13 – Wees ‘n wenner (Beroepe integrasie) – Verskeie infografika ekstra ontwerp (Infografika)

Week 11:        Hersiening

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Kort oorsig (kurrikulumdekking) vir die kwartaal ook aangeheg.

Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.

Prys: R70

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram