Plakkate: Skryfproses: Waterverf bye en houttema
Die pakket bestaan uit 12 plakkate.
6 A4 grootte plakkate – kan groter gedruk word indien verkies.
6 A5 grootte potlode met die skryfproses op. Kan op bord gebruik word vir verwysing.
Ook lekker om te gebruik saam met wasgoedpennetjies wat beweeg word soos die skryfproses aangaan.
Slegs beskikbaar in pdf formaat om kopiereg van illustreerder te respekteer.
Prys: R25








Reviews
There are no reviews yet.