Sale!
, , , ,

Projek: Graad 4 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2022)

R50.00

Teks: Fabel – Die leeu en die muis (HERSIENE WEERGAWE NOU BESKIKBAAR VIR 2023)

Projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal.

Navorsing (10 punte) – Begripstoetstipe vrae oor die fabel / skrywer as begeleiding.

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, ontwerp ‘n plakkaat en skryf ‘n koerantberig OF gedig.

Alle kenmerke, elemente en raamwerke is ingesluit vir albei skryfgenres om die werkslading vir onnies te verlig.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die toespraak).

Bevat ook ‘n video link om na die storie te luister.

Sluit rubrieke en memorandum in.

Prys: R50

 

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram