Sale!
, , , ,

Projek: Graad 6 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal (2022)

(1 customer review)

Original price was: R70.00.Current price is: R50.00.

Teks: Gedig : Ek wens ek was ‘n seerower (Etrecia van der Merwe – selfpublikasie)

Projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal Graad 5 of 6 – die projek het baie begeleiding vir die hele skryf- en navorsproses.

Inleidende aktiwiteit: Blokkiesraaisel

Navorsing (10 punte) – Begripstoetstipe vrae oor die genre (gedig) as begeleiding.

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, maak ‘n skatkaart en handpoppe of maskers.

Keuse:

Opsie 1: Skryf ‘n dialoog tussen die seerower en die papegaai oor enige avontuur.

Opsie 2: Skryf ‘n instruksieteks met aanwysings hoe om die skat te vind.

Alle kenmerke, elemente en raamwerke is ingesluit vir albei skryfgenres om die werkslading vir onnies te verlig.

Vir Huistaal Graad 6 kan onderwyser dalk albei skryftake laat voltooi.

Ongeveer 45 bladsye. 

Werkboekie van so 35 bladsy per leerder om die hele proses te voltooi.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die toespraak).

Bevat inligting oor die tekstipe.

Gedig is ingesluit.

Sluit rubrieke en memorandum in.

Prys: R50

 

1 review for Projek: Graad 6 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal (2022)

  1. Amy Kirkbride (verified owner)

    zaWestern Cape, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram