Sale!
, , , , , , , ,

Skryfstuk sjabloon: Gedig

Rated 5.00 out of 5 based on 5 customer ratings
(5 customer reviews)

Original price was: R30.00.Current price is: R20.00.

Sjabloon of templaat vir die skryf van ‘n gedig.

Sluit die volgende in:

Gediggie vir lekker lees en inspirasie: Kabouterliefde (Ingrid Jonker)

‘n Model- of voorbeeldteks van ‘n gedig en ‘n begripstoets (10 punte) – memo ingesluit

Modelteks met kenmerke en etikette van die ontleding van die gedig

Gedigraamwerk, belyn met Thinking Tools om die skryfproses te begelei en vergemaklik vir die leerders

Vul in formaat (sjabloon) van ‘n gedig (3 strofes / 12 reëls)

Alle stappe ingesluit in die skryfproses

Sukseskriteria vir die leerder wat hulle kan afmerk

Rubriek (Opsioneel).

Prys: R20

5 reviews for Skryfstuk sjabloon: Gedig

  1. Rated 5 out of 5

    Lome Louw (verified owner)

  2. Rated 5 out of 5

    Kriek Hannelie (verified owner)

  3. Rated 5 out of 5

    Istvan Dippenaar (verified owner)

    ZASouth Africa

  4. Rated 5 out of 5

    Celente Coetzee (verified owner)

    ZAKwaZulu-Natal, South Africa

  5. Rated 5 out of 5

    Maria Menton (verified owner)

    ZAGauteng, South Africa

    Love it

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram