Sale!
, , , ,

Skryftaak 1 Graad 5 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Kwartaal 4 (2021)

R20.00

Sprokie / Volksverhaal (Jan en die boontjierank).

Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Skryfwerk (10 punte) – Beplanning, en ‘n dialoog tussen Jan en die Reus.

Sluit rubrieke in.

Sukseskriteria kontrolelys ingesluit vir leerders.

Dokument aangestuur in Pdf en Word formaat indien u aanpassings wil maak.

Aanbeveling: Druk rubriek en Voorblad met kleur vanuit pdf dokument omrede die dokument verander word a.g.v die “conversion” van pdf na Word.

Prys: R20

 

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram