Werkboekie: Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3Â
Bestaan uit 29 bladsye met aktiwiteite.
Die volgende taalkonsepte is in die boekie ingesluit:
Basisvorm: Samestellings, Afleidings
Voor- en agtervoegsels
Sinonieme & Antonieme
Homonieme & Homofone
Woordsoorte: Selfstandige naamwoorde
-Meervoude
-Verkleining
-Geslag
Byvoeglike naamwoord: Verboë vorm
Intensiewe vorm
Trappe van vergelyking
Werkwoorde
Deelwoorde
Ontkenning
Memorandums van alle bladsye
Prys: R30









Erna Loubser (verified owner) –
Elna Verhoef (verified owner) –
René Jantjies (verified owner) –
Kevin Pietersen (verified owner) –