Sale!
, , , ,

Formele Assessering – (FAT3): Graad 6 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 1 (2025)

Original price was: R75.00.Current price is: R50.00.

Formele Assessering – (FAT3): Graad 6 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 1 (2025)

Drie afdelings: 

Afdeling A: Leesbegrip: Inligtingsteks – Meisie vind verlore beursie (Koerantberig) (20 punte)

Afdeling B: Visuele teks: Voorblad van boek – Die verlore eiland en ander verhale (10 punte)

Afdeling C: Taalstruktuur en – konvensies: Flapteks van Die verlore eiland en ander verhale (aangepas en bygewerk vir korrekte lengte) (20 punte)

Totaal: 50 punte

Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.

Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.

Prys: R50

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram