Formele Assessering – (FAT3): Graad 7 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 1 (2025)
Vier afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Koerantberig – Eben Etzebeth (10 punte)
Gedig – Die Springbokke (10 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Spotprent (10 punte)
Afdeling C: Taalstruktuur en – konvensies: Agterbladteks Monster Rugby roman (Fanie Viljoen) (20 punte)
Afdeling D: Opsomming – Identifiseer die beserings in rugby (10 punte)
Totaal: 60 punte
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.