Sale!
, , , ,

Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT3) Kwartaal 1 (2023)

(6 customer reviews)

R50.00

Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT3) Kwartaal 1 (2023)

Bestaan uit drie afdelings:

Begripstoets: Koerantberig (15 punte)

Visuele teks: Resep (10 punte)

Taalstruktuur en -konvensies (15 punte)

*Skryftaak word apart opgelaai, omdat onnies soms hulle eie opstel. (VOLG ASAP)

Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.

Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.

Beskikbaar in Pdf en Word – slegs die tekste (berig / strokiesprent / visuele teks) is nie aanpasbaar nie, omdat ek ‘n app gebruik het om die teks outentiek te laat lyk.

N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.

Prys: R50

6 reviews for Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT3) Kwartaal 1 (2023)

  1. Esme van Moerkerken (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

  2. Salome Cornwell (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

  3. Rozane Scholtz (verified owner)

    zaSouth Africa

  4. Larina Hutton (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

  5. Porscha L. (verified owner)

    zaSouth Africa

  6. Jané Cloete (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram