Tema 14: Twee dramas Week 9 – 10Â Kwartaal 3 Werkboekie 5Â
Maak Afrikaans lekker in die klas met hierdie boekie ontwerp vir Graad 4 Eerste Addisionele Taal leerders.
Sluit al die aspekte in volgens 2021 JOP (ATP) vir week 9 en 10 vir Kwartaal 3.
Bestaan uit 34 bladsye met prente om die aanleer van woordeskat, taalleer en skryfgenre te ondersteun.
Skryfwerk bestaan uit:
Gedig kenmerke, formaat, raamwerk asook spasie om die skryftaak te voltooi.
Vul die dialoog se ontbrekende woorde in.
Rubrieke is ingesluit.
Alhoewel dit belyn is volgens Afrikaans Sonder Grense (woordeskat en tema) kan dit ook effektief gebruik word in die Afrikaanse Huistaal klaskamer, omrede die taalleer en skryfwerk dieselfde is per graad.
Begripstoets, visuele teks, deurlopende assessering en prettige woordeskat aktiwiteite ingesluit.
Memo ingesluit.
Prys: R25











Jackie TURNER (verified owner) –
Your stuff
Chare Smit (verified owner) –
Salome Cornwell (verified owner) –