Taalwerkboekie 1: Graad 5 Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 – Week 1-2 (2024)
Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele taal (JOP is dieselfde)
Slegs beskikbaar in PDF a.g.v illustrasies en illustreerders se vereistes.
Bestaan uit 35 bladsye met 35 bladsye memo’s.
Kort wenk / opsomming is bo-aan elke konsep geplaas om leerders te help om die werk beter te verstaan.
Dek alle taalwerk soos vereis deur JOP 2023/2024 vir Week 1-2:
1.Werkwoorde
2. Enkelvoudige sinne
3.Tydsvorme
4.Sinonieme
5.Personifikasie
6.Idiome
7.Spreekwoorde
8.Vergelykings
9.Punt
10.Komma
11.Aanhalingstekens
12.Woordeboekgebruik
Alle werk is gedifferensieër en daar is 5 werkkaarte vir elke konsep om te doen oor 2 weke asook vir huiswerk.
Lees- en skryfwerk sal in aparte boekies aangebied word.
Hierdie produk mag nie op sosiale media versprei word nie. Wet op Kopiereg voorbehou – byvoorbaat dank.Â
Prys: R30









Reviews
There are no reviews yet.