Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT5) Kwartaal 2 (2023)
Bestaan uit vier afdelings:
Begripstoets: Storie – Hoe Springbok sy spring gekry het (10 punte)
Gedig – Diereryk (10 punte)
Visuele teks: Wêrelddieredag advertensie (10 punte)
Opsomming: Wenke om te volg om ‘n fondsinsameling te reël ten bate van dierewelsyn (10 punte)
Taalstruktuur en -konvensies: Strokiesprent (20 punte)
TOTAAL: 60 punte
*Skryftaak word apart opgelaai , omdat onnies soms hulle eie opstel. (VOLG ASAP)
Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.
Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.
Kognitiewe vlakke van Barret gebruik.
Beskikbaar in Pdf en Word.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R50









Myrtle Duiker (verified owner) –